Toe Die Wêreld Stil Gaan Staan - Karen Zoid, Neil Sandilands
С переводом

Toe Die Wêreld Stil Gaan Staan - Karen Zoid, Neil Sandilands

Год
2020
Язык
`Ағылшын`
Длительность
235050

Төменде әннің мәтіні берілген Toe Die Wêreld Stil Gaan Staan , суретші - Karen Zoid, Neil Sandilands аудармасымен

Ән мәтіні Toe Die Wêreld Stil Gaan Staan "

Аудармасы бар түпнұсқа мәтін

Toe Die Wêreld Stil Gaan Staan

Karen Zoid, Neil Sandilands

Оригинальный текст

En toe sien ek weer die berge en toe sien ek weer die maan

Daar was geen ridders op wit perde geen manne op die maan

Vissies in Venesië en maskers in Wuhan

Daar was panic daar was vrede toe die wêreld stil gaan staan

En toe wonder ons oor woorde en waar om te begin

First we take Manhattan then we take Berlin

Wat om te laat gaan oh wat om te ontgin

Hoe lank wil ons voort ploeter die keuses raak nou min

Hoe verwoord mens

Voor wie le jy jou gebede

Aliminium alle wêreld alla magtig alle kruk

Daar was toilet papier en WIFI toe die wêreld wakker skrik

Elke man vrou en kind

in die wind

Soveel liefde wat ons vind

One day

Yeah one day at a time man

At a time

To reach a destination we all have to take that first step

Whether your destination is to rise above that problem that you have now

Or just getting to where you want to be in life

One day at a time

The saying goes one day is one day

But to get to that day, that one day

That specific day

You’re gonna have to take it one day at a time man

Die kortste distansie tussen twee punte

Is ‘n straight lyn en in die lewe is dit ‘n lyn van saam kyk

En saam beteken niks sonder ek en jy nie

So let’s take it one day at a time

As jy ‘n beter

Ons is saam init so oorwinning is ‘n definit

Daars 'n ek in jou so wees maar op die uit kyk

En om te kyk na jou moet ek ok self na my kyk

Bid vir verlossing op my knieë vra die vader vir help

Skouers breek vir wie geval het om wee op te tel

Sê my mening my ma se kind byt vas my guy

Want my bru you make it just take it one day at a time

Die helde was weer mense minder self voldaan

Ons was stadig oor die klippe ons sal stadig weer op staan

Was stilte vir die dromer wat erens heen wou gaan

Ons was broers en ons was sisters toe die wereld stil gaan staan

Перевод песни

En toe sien ek weer die berge en toe sien ek weer die maan

Даар болды geen ridders op wit perde geen manne op die maan

Vissies in Venesië  en маскерлер Ухан дағы

Даар дүрбелең болды

Бастау үшін таң қалдырыңыз

Алдымен Манхэттенді аламыз, содан кейін Берлинді аламыз

Ват ом те лаат гаан  у у ом те онтгин

Hoe lank wil ons voort ploeter die keuses raak nou min

Hoe verwood ерлер

Voor wie le jy jou gebede

Aliminium alle wêreld alla magtig alle kruk

Даар дәретхана қағазы болды және WIFI аяқтың саусақтары болды

Elke man vrou en түрімен

желде

Soveel liefde wat ons vind

Бір күні

Иә, бір күні адам

Бір уақытта

Баратын жерге жету үшін біз бұл бірінші қадамды алуымыз керек

Сіздің мақсатыңыз қазір сізде бар проблемадан жоғары болуы керек пе

Немесе тек өмірде болғыңыз келетін жерге жету

Бір күн

Бір күн бір күн деген сөз бар

Бірақ сол күнге жету үшін, бір күн

Сол нақты күн

Сіз оны бір күні алуыңыз керек

Die kortste distansie tussen twee punte

Is 'n straight lyn en in die lewe is dit 'n lyn van saam kyk

En saam beteken niks sonder ek en jy nie

Осылайша оны бір күні қабылдайық

Jy ‘n жақсырақ

Ons saam init сондықтан oorwinning 'n анықтамасы болып табылады

Daars'n ek in jou so wees maar op die uit kyk

En om te kyk na jou moet ek ok self na my kyk

Көмекке қол жеткізіңіз

Skouers breek vir wie geval het om wee op te тел

Менің жігітім сияқты менің анамның мейірімділігі

Менің бауырым, оны бір күнде бір күні қабылдағың келеді

Die holde weer mense minder self voldaan болды

Ons was stadig oor die klippe ons sal stadig weer op staan

Was stilte vir die dromer wat erens heen wou gaan

Ons was broers en ons was sister toe die wereld stil gaan staan

2 миллионнан астам ән мәтіні

Әртүрлі тілдегі әндер

Аудармалар

Барлық тілдерге жоғары сапалы аудармалар

Жылдам іздеу

Қажетті мәтіндерді секундтарда табыңыз