Төменде әннің мәтіні берілген Jy Maak Eyes , суретші - Early B аудармасымен
Аудармасы бар түпнұсқа мәтін
Early B
Baby girl die way jy reageer isi nice nie
Kom ons los dit maar vir weer, nie tonight nie
Hie’s mense hie, ek sê ma nee ek wili fight nie
Kom ons line ek sê want jy maak nou net eyes hie
Ek gaan jou sommer straight sê
Kyk hie, ek like nie nog van stryery nie
Party’s nog gaan nog bakleiery nie
Daai break up, make up, vryery nie
Daai’s nonsense, kry jou rytjie
Breek op en gly meisie
Is regte lewe die, moenie kom check is Bold of Days of
Ja ek maak ‘n paar floppe miskien hier en daarso geslice
Ek is manet mens en jy maak nou ‘n scene hie voor almal jinne why
Babygirl cool af, dis af koel stop screaming it’s enough boo
You need to take a breath and relax, woosah you
Cool af, stop, hou op jou vinger point teen my kop
Hies mense, wil jy nie hoor nie, ek sal jou hey!
Hou op
Ek slaan nie aan vrouens nie ek nca nie so bou is nie
Ek is nie so tipe bra nie
Maar as jy nie ophou nie sê ek jou nou
Hies ‘n volle glas Coke in my hand die
Jy maak nie nca nie man, stop it
Soek jy ‘n attention?
You got it
Jy’s still nou?
Jirre my bra man die kind is mal in haar kop in
En come on we line want jy gaan my net na drank toe dryf
Come we must go babygirl want jy maak rerig eyes vir my
Baby girl die way jy reageer isi nice nie
Kom ons los dit maar vir weer, nie tonight nie
Hie’s mense hie, ek sê ma nee ek wili fight nie
Kom ons line ek sê want jy maak nou net eyes hie
Baby girl die way jy reageer isi nice nie
Kom ons los dit maar vir weer, nie tonight nie
Hie’s mense hie, ek sê ma nee ek wili fight nie
Kom ons line ek sê want jy maak nou net eyes hie
Sien jy, sien jy hoe kyk die mense nou
Dis hoekom ek jou nooit wil bring nie
Jy’s ‘n tracksuit broek da girl, nie uit vat material nie
Maak ons altwee nou dom lyk, praat laat almal moet om kyk
Jy slaan en klap praat hard, vir wat moet jy wys waarvanaf kom jy huh
Ek weet nie van jou nie maar ek is ‘n ou wat net like om sy image te hou
En eerlik waar ek’s skaam om te sê vir die ouens, dat jy’s my vrou
Jy raas nou jinne vrou gedra jou, ek wil nie stry nie man, hies te veel mense
man
Damn it jy doen dit dan aanhou, wag nou
Ek gaan ma nou gaan apologize vir die wat ons ge-invite het
En asseblief, moenie my gooi nou met iets as ek my rug nou op jou gedraai het
Van jy like dit doen, ek ken van jou tricks met jou high heel skoen
Jou ex het my gesê van jou voilent moods
En ek gaan nie staan vir daai goete nie, I’m not your laaitie to
Slap around and smack around and stand your high pitch sound
I’m gonna back it down and stand my ground but tomorrow I swear I’m out
Why are you we can just find a place and talk it out
But is te laat nou, ek gaan nou march nou
Wat staan jy, we leaving now, come
Baby girl die way jy reageer isi nice nie
Kom ons los dit maar vir weer, nie tonight nie
Hie’s mense hie, ek sê ma nee ek wili fight nie
Kom ons line ek sê want jy maak nou net eyes hie
Baby girl die way jy reageer isi nice nie
Kom ons los dit maar vir weer, nie tonight nie
Hie’s mense hie, ek sê ma nee ek wili fight nie
Kom ons line ek sê want jy maak nou net eyes hie
Hey, ek gaan ry nou, klim in die kar in
Ja ja jy hou jou weer warm
Jy’s weer dronk jy
Wie ek?
Girl wees kalm, jy moet jou skaam, die’s ‘n complex, jy maak alarms
Ek glo almal hie ken al die saak
Ja hulle is besig
Isi want jy praat te blerriewil hard
Klim in die kar man, jy maak my naar man jis
Jy gee my sommer nou ‘n kop seer
Stop sommer daar by die petrol station
Hey!
Is jy befok?
Nee
Jy’t nogal ‘n nerve, ek dare jou slaan my net weer met jou purse
Dan gooi ek jou uit, los jou op die curb dan kan jy ma trip
Jisit!
Stop man, ek wil uit klim, wil jy my vermaak oor ‘n kar nou
Hey wag vrou, vir wat moet jy so hard praat ‘n man sit langs jou
Ek sê stop die kar
Ek sê los die wiel
Stop die kar
Ek sê los die wiel
Hey pasop hiers die pavement
Maak oop ek wil uit klim
Jis die’s onnodig klim net weer in as jy nou af gekool het
Nee nee ry
Weet jy wat, jis die hele bou is stupid
Jy’s mal as jy dink jy gaan my vermaak oor ‘n kar guy
Ek het jou nie nodig nie
Ok, is jou saak daai
Baby girl die way jy reageer isi nice nie
Kom ons los dit maar vir weer, nie tonight nie
Hie’s mense hie, ek sê ma nee ek wili fight nie
Kom ons line ek sê want jy maak nou net eyes hie
Baby girl die way jy reageer isi nice nie
Kom ons los dit maar vir weer, nie tonight nie
Hie’s mense hie, ek sê ma nee ek wili fight nie
Kom ons line ek sê want jy maak nou net eyes hie
Ja chise!
is Early B
You’ve reached my voicemail, leave your name and number and I’ll get back to you
Нәресте қыз өліп қалды Jy reageer isi nice nie
Бұл түнде жоқ
Hie’s mense hie, ek se ma nee ek wili fight nie
Kom ons line ek sê want jy maak nou net eyes hie
Ek gaan jou sommer sê
Kyk hie, ek like nie nog van stryery nie
Кештің ног гаан ног наубайханасы не
Даай ажырасып, боянып кетші
Даайдың бос сөзі, кри джу ритжие
Breek op en gly meisie
Регте леве өлді ме, моени ком чек күндері қалың чек
Ja ek maak ‘n paar floppe miskien hier en daarso geslice
Ek is manet mens en jy maak nou ‘n scene hie voor almal jinne неге
Babygirl cool af, dis af koel айқайлауды тоқтатыңыз, бұл жеткілікті
Тыныс алып, демалуыңыз керек
Cool af, stop, hou op jou vinger point teen my kop
Менсе, wil jy nie hoor nie, ек сал джу эй!
Хоу оп
Ek slaan nie aan vrouens nie ek nca nie so bou is nie
Ек ние со тип бюстгалтер-ние
Maar as jy nie ophou nie sê ek jou nou
Hies 'n volle glas Cola менің қолымда өледі
Джи маак не нка не адам, тоқтат
Назар аударыңыз ба?
Сіз түсіндіңіз
Джи әлі жоқ па?
Jirre my bra man die kind is mal in haar kop in
Енді, біз же же жүй гаан менің торымды аяқ діріп іш алғымыз келеді
Келіңіздер, біз баруымыз керек, қыз бала Джи Мак Реригті көргісі келеді
Нәресте қыз өліп қалды Jy reageer isi nice nie
Бұл түнде жоқ
Hie’s mense hie, ek se ma nee ek wili fight nie
Kom ons line ek sê want jy maak nou net eyes hie
Нәресте қыз өліп қалды Jy reageer isi nice nie
Бұл түнде жоқ
Hie’s mense hie, ek se ma nee ek wili fight nie
Kom ons line ek sê want jy maak nou net eyes hie
Sien jy, sien jy hoe kyk die mense nou
Dis hoekom ek jou nooit nie әкеледі
Джидің спорттық костюмі қызға ұнайды, ол жоқ
Maak ons altwee nou dom lyk, prat laat almal moet om kyk
Jy slaan en klap praat hard, vir wat moet jy wys waarvanaf kom jy huh
Ek weet nie van jou nie maar ek бұл 'n ou wat net сияқты om sy image te hou
En eerlik waar ek’s skaam om te sê vir die ouens, dat jy’s my vrou
Jy raas nou jinne vrou gedra jou, ek wil nie stry nie man, hies te veel mense
адам
Қарғыс атсын, дан аанхоу, ваг ноу
Ек гаан ма ноу ган кешірім сұраймын.
Asseblief, moenie my gooi nou met iets as ek my rug nou op jou gedraai het
Ван джи dit doen, ek ken van jou tricks met jou high heel skoen сияқты
Джоу менің көңіл-күйім жоқ еді
En ek gaan nie staan vir daai goete nie, мен сіздің қызыңыз емеспін
Айналаңа ұрып, ұрып-соғып, жоғары дыбыс деңгейінде тұрыңыз
Мен оны тоқтатып, орнымда тұрамын, бірақ ертең шығамын деп ант етемін
Неліктен сіз жай ғана орын таба аламыз және оны сөйлей аламыз
Бірақ te laat nou, ek gaan nou march nou
Ват стаан джи, қазір кетеміз, кел
Нәресте қыз өліп қалды Jy reageer isi nice nie
Бұл түнде жоқ
Hie’s mense hie, ek se ma nee ek wili fight nie
Kom ons line ek sê want jy maak nou net eyes hie
Нәресте қыз өліп қалды Jy reageer isi nice nie
Бұл түнде жоқ
Hie’s mense hie, ek se ma nee ek wili fight nie
Kom ons line ek sê want jy maak nou net eyes hie
Эй, ek gaan ry nou, klim in die kar in
Ja ja Jy hou jou жылы болды
Джи мас болды Джи
Қалайсың?
Girl wees kalm, jy moet jou skaam, die's 'n kompleks, jy maak дабылдары
Ek glo almal hie ken al die saak
Жа хулле бесиг
Isi jy praat te blerriewil қатты қалайды
Klim in die kar man, jy maak my naar man jis
Джи ги менің соммер ноу ‘н коп көрерім
Жазда жанармай құю станциясының жанында тоқтаңыз
Эй!
Джей бефок па?
Не
Jy't nogal 'n nerve, ek dare jou slaan my net weer met jou pourse
Dan gooi ek jou uit, los jou op die curb dan kan jy ma trip
Джисит!
Тоқта, адам, ek wil uit klim, wil jy my vermaak oor ‘n kar nou
Эй, ваг вроу, vir wat moet jy соншалықты қиын праат 'n man sit langs jou
Ek sê stop die kar
Ek sê los die wiel
Тоқта, өл
Ek sê los die wiel
Ей, пасоп хиерлер тротуармен өледі
Maak oop ek wil uit klim
Джис Джидің оннодиг клим нет weer in as jy nou af gekool het
Не керек
Weet Jy Wat, Jis Di Hele Bou ақымақ
Jy's mal as Jy dink Jy gaan my vermaak oor ‘n kar guy
Ek het jou nie nodig nie
Жарайды, джоу саак дааи
Нәресте қыз өліп қалды Jy reageer isi nice nie
Бұл түнде жоқ
Hie’s mense hie, ek se ma nee ek wili fight nie
Kom ons line ek sê want jy maak nou net eyes hie
Нәресте қыз өліп қалды Jy reageer isi nice nie
Бұл түнде жоқ
Hie’s mense hie, ek se ma nee ek wili fight nie
Kom ons line ek sê want jy maak nou net eyes hie
Жақсы!
ерте В
Дауыстық поштама жеттіңіз, атыңызды және нөміріңізді қалдырыңыз, мен сізге хабарласамын
Әртүрлі тілдегі әндер
Барлық тілдерге жоғары сапалы аудармалар
Қажетті мәтіндерді секундтарда табыңыз